Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

onthuts

 

 

verbysterende spoed

waarmee die jare verbyvlieg

wind wat duine vorm en vernietig

soms stormsterk met skeurende rukwinde

wat lewens in oomblikke herskryf en omkeer

besluite nou, wat latere lewens dikteer

onthuts staan ek op my duin vandag

lewe agter strek byna oneindig

lewe voor onbekend vaag

wetend dat die wind

word regeer deur

my Heer

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed