en toe
oujaar se aand
het heengegaan
in rook, gebars en geknal
al wat hond en kat is verward
stilletjies ingeskryf in lewensboek
my duin in duisternis omhul
sonder enige geprul
was dit verby
en toe
was jy daar
die nuwe kwarteeu
se eerste jaar
wat sal jy
vir ons
aardlinge baar
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.