Jongste aktiwiteit:

Veins

Veins

Ons is soms sommer net hartseer
sommer net baie bedroef
en soos die hrlekyn veins
ons maar die glimlag en
poseer soos ‘n model
voor al die oë wat nes
kameralense
op jou gesig gerig is en
verberg die rou hartseer
diep, diep binne jou hart vanwaar
dit soms so onverhoeds opborrel
soos uit ‘n krater magnapoel
en ‘n warm lawatraan
oor die wang biggel—

Janetta – Helena [Babs]©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed