Jongste aktiwiteit:

Dagbreek

Dagbeek
Die voëltjies wat spotlag en sing in hul taal
Weerklank en rugry in die oggendfris lug
Kondig hul af van ʼn nuwe dag wat blink
Die ys bal maan wat aan die hemel hang
Word nou sag gegroet in die glim van ʼn sonnetraal

So dink en droom ek voor die venster oor jou
Sal ons kan vereenig soos die son en maan
Sal ons ook kan straal en die wêreld beskyn
Sal ons kan grynslag en in skimpskrif kan skryf
Sal ons soos die voëltjies in Dagbreek kan wees

©MarietaCalitz[LadySoul]




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed