Jongste aktiwiteit:

Oordink se nut (Of die gebrek daaraan)

Dit eggo in die gange
Hang aan skaduwees
Klou vir lewe en dood.

Gesanik en gesange
bleik konstant te wees
Waarheid van die lot se nood.

Stil stil geprewel
Klip hard geskree
geval op dowe ore.

Vermy, vermom, ‘n euwel
In skaapvel geklee
So gemaak of gebore?

Steen vir steen gebou
Dit toring bo verstand
Swoeg en sweet oor ‘n leun.

Huig na asem, want dit klou
Sluk jou soos dryfsand
Al-deur jou nuttelose kreun.

© Carla Visser




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Rika Gerryts het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak