Jongste aktiwiteit:

opdrag 4

en die leeus en monsters van die diep blou see
het die brood en wyn met vraatsug weggesluk;
krummels weggevee
en onder die swellings van branders
en varsvrotvleis
die genadeboot omgetiep;
die kuil se vloer het steeds spierwit, bloedloos
die eggo
eggo
eggo
teruggeskree;

en die leeus en monsters van die diep blou see
het steeds net
(weer)
GENADE gegee




1 Kommentaar

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword