Ontmoet Ian Raper
Verkorte lewenskets van Ian Raper
Grade
BA (Wits) 1968: Hoofvakke Afrikaans en Nederlands III; Engels III. Byvakke Latyn, Klassieke kultuur, Onderwysgeskiedenis, Staatsleer.
BA (Honns) (Wits) 1970: Afrikaans en Nederlands. Skripsie: Die litêre beginsels en gedagtewêreld van die Sestigers. Studieleier: Prof N P van Wyk Louw.
MA (Wits): Afrikaans en Nederlands 1976. Verhandeling Teorie, kritiek en verspraktyk by D J Opperman. Studieleier: Prof Ernst Lindenberg.
D Litt et Phil (RAU) 1982. Proefskrif Die bydrae van stilistiese benaderings tot teksanalise, met toetsing aan “Groot ode” van N P van Wyk Louw. Promotor: Prof F I J van Rensburg,.
Tans
Publiseer Afrikaanse literêre, opvoedkundige en algemene boeke: Rosslyn-Pers; ook vaktydskrifte vir wetenskaplike verenigings.
Gee vanaf 2004 weekliks klas vir Afrikaanse digters by Huis vir Afrikaanse Poësie (HAP)
Lid van advieskomitee van Huis vir Afr poësie; reëlkomitee vir DigSange 2010 en later.
Nasionale President, Suider-Afrikaanse Genootskap vir die Bevordering van die Wetenskap (S2A3) sedert 1996 (20 jaar).
Vorige hoedanighede
(a) Assistent dosent, Dept Afrikaans en Nederlands, Wits. 1968.
(b) Onderwyser in Afrikaans, Johannesburg 1969 – 1972.
(c) Senior Lektor in Afrikaanse letterkunde en taalkunde, JCE, 1973 – 1979.
(d) Assistent (amptelike tale), Onderwysburo, (TOD). 1980.
(e) Bestuurder, Transvaal: Human en Rousseau, Johannesburg. 1981.
(f) Lektor, senior lektor, Afrikaans en Nederlands, UNISA 1981 – 82.
(g) Professor en Departementshoof Afrikaans, Universiteit van Venda 1983 – 1995
(h) Dekaan, 1984 -1987: Lettere en wysbegeerte
(i): 1995 – 2000: Adjunk-direkteur, Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie; Hoof, Buro vir Wetenskaplike Publikasies, Pretoria. Hoofuitgewer van nasionale vaktydskrifte.
(l): 2003-2004. Hoof: Programme, NCSK, Johannesburg.
Publikasies, Verhandelinge, ens:
1. Die literêre beginsels en gedagtewêreld van die Sestigers. Honneurs-skripsie: Wits, 1969. Studieleier: prof N P van Wyk Louw.
2. Teorie, kritiek en verspraktyk by D J Opperman M A-verhandeling: Wits, 1976. Studieleier: prof Ernst Lindenberg.
3. Stilistiek as deeldissipline van die literatuurstudie. Referaat, RAU 1980.
4. Na die teks alleen: voor en teen. Referaat RAU 1980
5. Die bydrae van die linguistiek tot teksondersoek. Referaat, RAU 1980.
6. Die draagwydte van verbandlegging in die literatuurstudie. Referaat, RAU 1980.
7. Die bydrae van stilistiese benaderings tot teksanalise, met toetsing aan “Groot ode” van
N P Wyk Louw. D Litt et Phil-proefskrif: RAU, 1982. Promotor: prof F I J van Rensburg
8. Tussen literêre teorie en literêre studie. Intreerede: Universiteit van Venda, 13 Junie 1990
9. Literary Linguistics. Referaat: linguistiekseminaar, Venda 1991
10. The Pseudo of Science. Referaat: Konferensie oor kwalitatiewe navorsing, Dept Sielkunde, Wits, 20 Oktober 1995.
Boekpublikasies
1. “Vensters op die vrees”. In Oor skrywers en boeke red. F I J van Rensburg, Perskor, 1982.
2. “Die driftige verband. Van Wyk Louw se bydrae tot die modernisering van die Afrikaanse poësie”. In Voortbestaan in Gerechtigheid: dichten en denken van N P van Wyk Louw, red Jan Biezen. Dimensie (stichting voor letterkundige en wetenschappelijke uitgaven), Leiden, 1985.
3. Verskeurings: 1998. Bloemlesing Afrikaanse verse.
4. Klikspringer: 30 digters (2005: e-bloemlesing met klank).
5. Mimi Coertse se outobiografie: ‘n Stem vir Suid-Afrika (Litera, 2007).
6. Publiseer sy eie Engelse vertaling van ‘n Stem vir Suid-Afrika, self gedoen het, by Rosslyn-Pers: A Life to Sing.
7. Oorlopers, Cordis Trust-publikasies 2013.
Tydskrifartikels
1. “Afrikaanse drama onder die soeklig”. Critique, Wits, 1966.
2. “Inasmuch as has been done …” (oor Boerneef en die Hertzogprys), Critique, Wits, 1966.
5. Resensies in Beeld en oor Radio Suid-Afrika, 1973-79.
6. Redakteur, literêre tydskrif ‘Spoor’ in Rapport, 1975-79.
7. “Afrikaans in Venda”, Journal of Education (Venda) 1987.
8. “Mites rem Afrika-kuns” (met J M Dederen), De Kat Oktober 1988.
9. “Aspekte van self-dekonstruksie in ‘Groot ode’” Tydskrif vir letterkunde XXIV: 2 Mei 1986.
10. “Van Wyk Louw en die ‘koel’ gedagte.” Vuka, 1996
11. “Ncome: a nation’s building site”. Vuka 6, 1998.
Ander bedrywighede
1. Mede-stigter van die Afrikaanse Skrywersgilde.
2. Mede-stigter van die Afrikaanse letterkundevereniging (ALV).
3. NP van Wyk Louw-gedenklesing gelewer: HAP, Pretoria 10 Junie 2006 en telkens daarna.
4. Beoordeel Woes se digkompetisie. Maak bloemlesing daarvan, ook Boksemdais.
Praatjies oor Radio Pretoria en by Gesamentlike Leeskringe van Pretoria (Maart 2011).
Toekennings
Orde van die Goue Pen 2010
Orde van Die Beiteltjie 2012