E-woordeboeke
Nuttige skakels na e-woordeboeke : Taaldiens Dokumente/stylgids_2013 .pdf Rieme (Afrikaans – Engels) Roekeloos (Afrikaans verklarend) Woordelys & spelreëls Patriot Woordeboek Afrikaapse woordeboek Majstro (Engels – Afrikaans) http://woordeboek.woxikon.co.za/ https://woordeboek.co.za/ Afrikaanse antonieme (Afrikaans) Afrikaanse sinonieme (Afrikaans) Afrikaanse Woordelys (Afrikaans) Afrikaansewoorde A – Z Glossaria, Woordelys
Sistematies of dinamies?
Baie gedigte wat vir bundeling, tydskrifopname of Internetblaaie ingestuur word, is vandag nog (2016) hardnekkig sistematies, met metrum en rym. Ons let egter veel eerder op ritme as die “asemhaling van betekenis” (Van Wyk Louw), op komposisie van panele en strofes, reëldelings, spreektaligheid en die onmiddellikheid van ’n teks en sy komponente. Uiteraard kan gevra […]
Riglyne om ‘n radiodrama of -verhaal te skryf
DIE DOEL VAN HIERDIE HANDLEIDING Hierdie handleiding is veral gemik op die minder ervare skrywers, maar sal ook ervare skrywers help met sake soos formaat, die hantering van toneelverandering en verskeie tegniese aspekte. Geen handleiding kan iemand leer skryf nie – dit kan hoogstens riglyne gee. Ons veronderstel dat u rééds kan skryf, dat u […]
Poësie
Poësie (vanaf Grieks poiesis – ποίησις – wat “maak” of “skep” beteken, meer spesifiek, die skep van poësie) of digkuns (vanaf Latyn “dictâre” – wat “om op te skryf” of “om saam te stel” beteken, in Middelnederlands “dichten” – “om te dig”)[1] is ‘n literêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe [2][3][4] of vermoëns [&hell
Digvorme
Die vorm van die teks kry by gedigte heelwat aandag. Tot die vorm behoort onder andere klank, rymskemas, tradisionele stylfigure soos die enjambement, strofes, beeldspraak, metrum, ritme en tipografie. Dit is egter nie noodsaaklik dat al hierdie elemente in ’n gedig gevind kan word nie. ’n Gedig hoef nie te rym nie, dit hoef nie […]
Letterkundige terme Woordeboek
Abel spel: Middeleeuse wêreldlike dramatiese spel. In gees verwant Aforisme: Beknopte stelling waarin ‘n beginsel op kernagtige wyse uitgedruk word Akatalekties: Word gebruik om ‘n versreël te tipeer waarvan geen lettergreep ontbreek nie en die metriese patron (vlg Metrum), ook van die laaste versvoet, dus voltooi is. Akkonsonansie: Sien rym Akroniem: ‘n Akroniem is ‘n […]
Wenke vir digters
SKRYF WENKE VIR GEDIGTE: Ek deel hierdie wenke wat van oraloor bymekaar gemaak is bloot as ‘n oorentoesiastiese student van die digkuns wat daarvan hou om notas af en toe deur te lees vir inspirasie en algemene riglyne. VOORBEREIDING: Hou ’n notaboekie byderhand vir idees. Skryf goeie sinsnedes / frases/ idees neer voor hulle verdwyn. […]
Dignet Woordeboek
Bron: www.dignet.co.za A aaneenskakeling, opsomming van gegewens (sien ook retoriese figure) abel spel toneelstuk oor die liefde adjektief byvoeglike naamwoord, woord in „n sin wat die selfstandige naamwoord omskryf, bv. die mooi meisie affiks „n woorddeel met „n vaste of voorspelbare klankvorm en betekenis, sonder „n woordkorrelaat, wat met stamme of wortels verbind om gelede […]
Ontmoet Ian Raper
Inleidingsnota – Ian Raper Module 1 – Ian Raper Module 2 – Ian Raper Verkorte lewenskets van Ian Raper Grade BA (Wits) 1968: Hoofvakke Afrikaans en Nederlands III; Engels III. Byvakke Latyn, Klassieke kultuur, Onderwysgeskiedenis, Staatsleer. BA (Honns) (Wits) 1970: Afrikaans en Nederlands. Skripsie: Die litêre beginsels en gedagtewêreld van die Sestigers. Studieleier: Prof N […]