4.Rondeel dig vorms in Afrikaans: van triolet tot hybridanelle
Rondeel dig vorms in Afrikaans: van triolet tot hybridanelle Ek was nou al soveel keer deur mense van aangesig tot aangesig, per epos, brief en telefonies gevra om iets te skryf oor die dig vorms wat soms in hakkies langs die titels van sommige van my gedigte verskyn, dat dit vir my duidelik begin word […]
101 Wenke vir die skryf van fiksie – Deur Elize Parker
Tydskrifverhale: Elke tydskrif het ‘n huisstyl waarby ‘n verhaal moet inpas. So sal sommige tydskrifte net verhale aanvaar waarin die positiewe ‘n rol speel en geweld byvoorbeeld taboe is. Die verhale-afdeling van ‘n tydskrif is nie ‘n plek om ‘n stelling te maak oor ernstige sake soos mishandeling nie. Dit word gewoonlik beter in die […]
Plagiaat/Letterdiefstal
Waarskuwing! Plagiaat is ‘n baie ernstige oortreding. As jy jou daaraan skuldig maak, kan jy uit die Universiteit geskors word, krimineel aangekla word of ‘n siviele eis kan teen jou ingestel word. Wat is Plagiaat? ’n Mens pleeg plagiaat as jy iemand anders se idees – gepubliseer of ongepubliseer – aanbied asof dit jou eie […]
Idiome en gesegdes in Afrikaans
Skakels na verwante blaaie http://www.gesegdes.co.za/idiome/idiome.html http://www.roekeloos.co.za/spreekwoorde-en-gesegdes/ http://www.mieliestronk.com/idiomeboekad.html https://maroelamedia.co.za/kategorie/afrikaans/idiome-en-uitdrukkings/ https://www.beterafrikaans.co.za/website/index.php?pag=187 https://www.beterafrikaans.co.za/website/index.php?pag=95 Afrikaanse Idiome, Spreekwoorde en Segswyse
Monorym
Monorym is identiese rym op elke versreël wat algemeen in Latynse, Arabiese en Asiatiese lande voorkom en dus slegs een tipe rym regdeur gebruik en slegs ‘n“a” rymskema het. Hier is my voorbeelde tot monorym in beide Afrikaans en Engels. Hoe graag sal ek dit wil waag (Asiatiese sonnet) Hoe graag sal ek dit op […]
Riglyne ten opsigte van kommentaarlewering op gedigte – Deur Milla
Die skryf van so ‘n artikel mag onvermydelik voorskriftelik, beperkend asook neerbuigend voorkom en derhalwe speelruimte vir individuele talent heelwat inperk, want eintlik is daar geen reëls in die skepping van poësie nie. Die doel hiervan is egter om diegene wat daarin geïnteresseerd is om goeie kommentaar te skryf en nie seker is waarna om […]
Riglyne vir die ontleding van gedigte [L.W :Slegs riglyne]
Ek het al baie nagedink oor opmerkings wat op gedigte gelewer word.Die feit bly staan dat ons almal van erkenning hou en dat ‘n ‘mooi’ as opmerking, goud werd kan wees vir iemand wat ‘n plasing maak.[Veral as mens nog nuut is] Soms is dit egter nodig om meer in diepte kommentaar te lewer. Dieperliggende […]
Pastiche
As literêre begrip dui pastiche op literêre nabootsing of namaakkuns: dit is ‘n teks wat gemaak word deur die aanmekaar “lym” van ‘n mengelmoes woorde, sinne, frases, MOTIEWE, beelde, episodes ens., wat onveranderd oorgeneem is uit verskeie oorspronklike tekste van een of meer kunstenaars. Top of Form Hier is in ietwat breër trekke leesstof […]
POËTIESE BEGRIPPE
RYM Rym is die herhaling van dieselfde klanke binne of aan die einde van ’n versreël Dit is die herhaling, gereeld of ongereeld, van woorde of klanke. Rym is ‘n belangrike vormelement, daarby ‘n middel om klankbinding in ‘n gedig te bewerkstellig, ook is dit vir baie digters ‘n soort gids wat die gang van […]