13. Persiese kwatryne
13. Persiese kwatryne Met die woord kwatryn dui ek ‘n strofe van vier reëls aan en ook ‘n vier reël gedig. Die Persiese of Oosterse kwatryn is ‘n vier reël gediggie met ‘n vaste rymskema as aaba. Die werk van Omar Khayyam wat gedurende die elfde eeu geleef het, is veral beroemd vir die Persiese […]
12. Die ballade
12. Die ballade Die Franse ballade is ‘n oorwegende liriese gedig met ‘n kunstige vorm met ‘n rymskema ababbcbc wat oorspronklik in al drie strofes dieselfde moes gewees het. Dus abab bcbc/ abab bcbc/abab bcbc/bcbc. Digters het dit al met tyd verbuig na abab bcbc/ abab bcbe/ abcb bcbe/ bebe aangesien die antieke struktuur groot […]
11. Die epiese gedig
11. Die epiese gedig Die epos of heldedig is ‘n vorm van epiese poësie, waarin ‘n belangrike gebeurtenis of verhaal vertel word. Die hoof persone is gewoonlik vorste en helde wat deur karakter, dade en soms liggaamlike krag uitstyg bo gewone mense. Gewoonlik is hulle ook van goddelike afkoms. Die digter vertel ook breedvoerig met […]
10. Odes en elegieë
10. Odes en elegieë Die griekse woord “odè” beteken sang, wat ‘n wyer betekenis tot die ode trek as hoe ons dit gebruik. Die ode is ‘n liriese tipe gedig en soos alle liriese gedigte word die ode gekenmerk deur twee algemene eienskappe naamlik subjektiwiteit en die gebruik van musikale woord / klank/ ritme kombinasies. […]
9. Satire of hekeldig
9. Satire of hekeldig Satire of hekeldig is die gebruik van taal in gesprekke en skrif wat van menslike swakhede ‘n bespotting maak. Die hekeldigter vertel ons dat iets verkeerd is en baie kere, amuseer vermaak hy ons, terwyl hy ons probeer beïnvloed en verandering probeer bewerkstellig. Met tye gebruik die hekeldigter ironie, sarkasme, skimpe […]
8. Blanko verse en sonnette
8. Blanko verse en sonnette Blanko verse se kenmerk is dat dit glad nie rym nie, maar het nogtans duidelike ritmiese kwaliteite en dus kwalifiseer dit as verse, eerder as prosa. Die meeste van Shakespeare se dramas is in blanko verse geskryf en John Milton se “paradise lost,” is ‘n uitstekende voorbeeld daarvan. Hier is […]
7. Vergelyking, metafoor, personifikasie en sintuie
7. Vergelyking, metafoor, personifikasie en sintuie Laat ek eers noem dat die aspekte wat ek hier bespreek en ook in stof en tegniek 6, bespreek het, natuurlik by ‘n digter kom. Die goed is subtiel ingewortel. Mens besluit nie nou gaan ek dit of dat gebruik nie. Die geskrewe woorde weerspieël wat jy skryf. Ek […]
6. Die waardering van gedigte
6. Die waardering van gedigte Gewoonlik word gedigte ontleed ten opsigte van die onderwerp, die doel, emosie, gemoedstemming of gevoel wat gedigte skep. Tegniek en vakkunde het te make met die spesifieke tegnieke en vaardighede wat die digter gebruik het om die kunswerk te skep. Verder kan daar na ‘n opsomming van die gedig gekyk […]
5. Afrikaanse poësie in die tydperk 1900 tot 1940
5. Afrikaanse poësie in die tydperk 1900 tot 1940 Ek bestudeer ‘n opsomming van Afrikaanse poësie in die tydperk van 1900 tot 1940 waar daar gemeen word dat die patriot digters se gedigte snaaks is. Die opvolgende driemanskap van Totius, Cilliers en Leipoldt se werk ernstig is, met nasionale temas oor die natuur godsdiens en […]
Stof en tegniek – Gert Strydom
1 Die Gedig as ‘n kunswerk op sigself 2 Die digter en sy of haar gedigte 3 Eenvoudige en ingewikkelde poësie 4 Rondeel dig vorms in Afrikaans: van triolet tot hybridanelle 5 Afrikaanse poësie in die tydperk 1900 tot 1940 6 Die waardering van gedigte 7 Vergelyking, metafoor, personifikasie en sintuie 8 Blanko verse en […]