Jongste aktiwiteit:

Paradoks

Paradoks

Ek is ‘n lewenslange
gevangene van my eie herkoms
en vrywillig onderworpe aan die
tradisies in volkskruike gebêre en
uitvloei na nasate ingebed in my gene,
‘n etos afkomstig van eeue oue
beskawings uit Dietse volke wat
onherroeplik en trots deur my are vloei—
Die paradoks is ek voel vry in my
gevangenskap en leef my
ideale, talente en emosies van vreugde
verdriet, haat, en bo alles liefde
ongebonde uit binne die mure
van my herkoms—

Janetta – Helena [Babs] ©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak