Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Refleksie

Deur Janetta-Helena Boonzaaier
Datum gepubliseer: 9 April 2016 Aantal woorde: 61 1399 Kere gelees 11

Refleksie

O, hierdie hart van my, hierdie hart van my
word weer flenters gesny deur die pragtige
vioolconcerto van Mendelsohn wat my hart
in spontane refleks weer oopruk en ou
herinnerings laat uitstroom wat die walle van
my gemoed oorstroom met ‘n trane refleks
oor die skoonheid van woord en klank—
Dit raak my siel, en ek luister—

Janetta – Helena [Babs]




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 337
Kommentaar telling: 204

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 517 gaste aanlyn

Bydraes – Argief