Jongste aktiwiteit:

Rimpel sag

In die maan se skyn,
blink ‘n dou druppel op ‘n blaar.
vêrlangs kom die wind se asem,
en waai sag deur die nag se ruit.
‘n Rustige kalmte vou om my.
…En die oggend kom
helder oor die dou op die oop gras,
rimpel die hemel liggies.
Voor die laaste ligrooi skynsel,
aan die westelike hemel vervaag




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak