
reën op my duin
sopnat heerlike sagte reën
bitterkoue oggend laat krimp
alles krimp onder takke en gate
fisante skreeu in stilte gerus
wat kat is verdwyn krul op
honde onder my voete
buite reën dit sag
dankbare hart
sing vreugde
psalm
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.