Jongste aktiwiteit:

nostalgie

soutpansbergse aasvoëls mis strepe wit teen kranse
reën-mis hang donker-swaar oor deinende blou golwe
agter duine steek plate vrolike blomme hul koppe uit
soutpansbergse aasvoëls mis strepe wit teen kranse
oral in kombuise spitter en spat pannekoek-geluide
oumense sit toegedraai in wolkomberse en droom
soutpansbergse aasvoëls mis strepe wit teen kranse
reën-mis hang donker-swaar oor deinende blou golwe

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Lollie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak