serenade (Goud)
in afwagting op Kersfees…kinders wat sing
by kerslig wat in die sterre weerkaats
blinkoog en vreemd-bedeesd:
dis Kersfees, dis Kersfees!
© Elmarie Nienaber Van Kampen, 2024
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek