Jongste aktiwiteit:

Ons taal my Ma

My Moeder my Taal
stut my wyl ons die Afrikamuse baar
tussen die naelstring woordspel verhaal
lei my tot anderkant kleuterkruip
maar voor oud en kieriekrom
laat jou sagte aarbelynde hande
salwend mirre kennis voed
en jou sagte lippe kus waar seer
sy aalwyn etter gloed
my Moeder my Taal
vir jou is ek lief
al het tyd ons gevaal
bly jy my Moeder my Taal
waaruit al ons môres straal

Ster status: Brons




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed