Skaam Kwaad
SKAAM KWAAD
Ag wat n vernedering,totaal platgeslaan
Waarom gebeur, 2×,kannie verstaan
Ek steek my diepe seer,weg
Skaam om iemand in die oe te kyk
Kwaad vir myself ,weet hy was reg
ROELF
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek