Jongste aktiwiteit:

Sonder liefde

Sonder liefde is ons niks
alleen wees swaar op mens
wonder of ons dit kan weggooi
wegsteek en selfs verwens

Pragtig om liefde in aksie te sien
verlief en heeltemal verlore
kyk in mekaar se oe” , hersien
dan glimlag tot verby die ore

Liefde aanhoudende werk aksie
nie ophou omgee en bederf
Onthou woorde soos dankie
anders word liefde afgekerf

Liefde mooiste geleentheid ooit
mekaar gewoont raak nooit
verskil soms soos gister heeldag
Liefde sterker vir mekaar elke dag




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed