Jongste aktiwiteit:

Plakkersvryheid

Getuienis : Gedig Plakkersvryheid geskryf en kortverhaal 7390 woorde GEKOOPTE GELUK met albei visie van wit plakkerskamp te Klerksdorp omgewing. Na skryf hoor ek daar is so kamp. Wou nooit gaan kyk. Word vanoggend uitgenooi om vir Oases of givers te gaan help met poppekas optrede sondag middag te Uitkoms wit plakkerskamp net buite Klersdorp. Weet sommer dat die plek gaan lyk soos ek dit beskryf het in gedig en verhaal.

PLAKKERSVRYHEID

Soos sy stowwerige skraal lyf
in stil strate loop en raas
is dit sy klein sinkdak huisie
se mure wat so bly kraak

Kospakkies , koepons is min
n’ verskoning van leef
warm klere, n’ vreemde verskynsel
In die wind en kou staan beef

Die brandsiek hond aan sy sy
wat vir ewig sy beste vriend sal bly
Manne wat nie frons of gluur
sy geluk is eg , staan warm by die vuur

Weet hul is baie meer werd
selfs sondag in die kerk
wetend in die buurt altyd bly
Want hier is hy waarlik vry

Hier ontsnap hy druk van geld en mens
al is daar tekort in sy spens
geen geld,toekoms of wens
alleen het sy hart geen grens

Hy voel so vry, elke dag van sy lewe
al sou hy soms in koue wind staan bewe
hoop vir beter maar tevrede
leef elke dag rustig in vrede.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed