deur IronLady vir Gedigte Merkers: Vriende Share: verwante: grond Die duif en die doop 6 Desember 2017 348 gesien 0 Komentare 0hou van Sonnie Sonnie sonstraal met energieke krag wat alles op aarde wil vermag vir jou brand ek net een kers en dig jou vas in ‘n vers want as die klein-botteljie bom bars gaan ‘n wêreld se tande kners. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende