
Tanka
aronskelke blom
jasmyn bloei die soetste geur
ontketen ‘n hoop
dat selfs in die diepste nood
salwing voortbeur na die son
(Tanka)
3 Kommentare
-
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2018 projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi!