Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 142)

Vuisvoos skakerende strale verlig die blindes se vuisvoosheid en verdoem die voortvarendes tot ‘n dieper duisternis onder verpletterende verwarring van ‘n onheilspellende onderwereld, stry die mensdom teen asemnood, tot die dood berusting bring hoe lank gaan die genadelose gemartel die kinders kwets, of verligting verlangsaam in ‘n skyn van glansende glorie, onder die edel elemente […]

met tere oë beskou sy die kleintjies wat met bak hand in die bitter koue staan langs haar staan haar dogtertjie met dik woljas in haar hart weet sy dat sy moet help maar hoe in haar hand is vandag se kossies pas gekoop dan kyk sy haar dogtertjie in haar bruin oë en haar […]

uit die aorta van sy hart skyn daar lig wat onsigbaar skyn diep uit lewens stroom van sy lewe skyn daar wit ligstrale wat flitsend leef soos stralekrans om sy liggaam beef magnetiese gevoel van sagte krag wat sy pad verlig en uitsaai van wie hy kan wees en is lig bestraal wandel hy tussen […]

haak en steek bos maak seer kan jy vrees vir pyn verloor dorings gryp en steek weer haak en steek bos maak seer dit vang mens keer op keer al het jy dit baie keer gehoor haak en steek bos maak seer kan jy vrees vir pyn verloor ©Teárlach Triolet

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed