Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 143)

Om te sit en pik aan ‘n leë-bord is soos ‘n kinkel in die kabel as moegheid jou oorlê sout aan jou rowe-sméér pynig ‘n leë-hart Pak jy renons teen die ingehoktheid van beton, betogings en opgehoopte kiste tot waar tyd geen gang het en in stilte swei Hier pak vrede die son waar Aalwyn […]

jare se vier ure slaap nagte het sy tol gehef op moeë liggaam ouderdom het maar sy probleme nê dit wat as vanselfsprekend gekom het word nou harde werk en is stresvol ure se duine-drome maak my vry vry van jare se pretensieuse werksbelang voortbestaan lê in harde werk was die leuse terwyl die wat […]

prikkels sak in op my duin gedagtes, woorde en werke as jy weet waar jy vandaan is bewus is van waar jy vandag is weet jy dan waarheen jy op pad is wees nie bevrees nie, o mens jou bestaan is so klein in die heelal jou ergste probleme verdamp as dou tog word jy […]

wanneer sonstrale soggens oor my duin breek krinkel en kraak daar ligborrels oor golwe van die see skitterende skouspel van druppels wat dansend breek dagbreek se klanke is die simfonie van elke nuwe dag hartbreek wals van gisteraand se laataand roes laat bruin bottels op sneeuwit strand getuig in mens se gedagtes is vandag tog […]

Mense skree vir meer geld meer werk meer huise en skole maar stap verby die kerk “waar dan sal ons hulp vandaan kom?” Mense dans in strate brand af gooi klippe plunder en verwoes ontlaai hul drifte. “ons hulp kom van die Here” Mense skel verkleineer beledig skoor en moor vergeet wie voorsien en wie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed