kappie
vonkel in haar oë breek lanse vir glimlag skaam kuile donker water wat as skaduryke rivier vloei helder skyn haar wange blank met appel bloeisel kleur lippies natuurlik rooi onder haar kappie skuil donker bruin hare lokkend golf dit onder uit geknoopte lint om haar nek beklemtoon karaktervolle blik van boere meisie soos min sag […]
gelowig
hoe meer ek sweef hoe verder ek van myself beweeg hoe meer verdwyn ek uit my eie dwaas so sweef ek oor verre lande en leer meer van nuwe realiteite waar ek nie bestaan waar my identiteit vervaag en verdwyn waar Lig my lei en my hervorm daarom sien ander my nie sien hulle iemand […]
Lines on your face
the lines on your face tells a story of a journey less travelled of a life that tasted the bitter and the sweet and still survived ©Jessica Venter 15/02/2019
verduur verdier
nukke is skaars op my duin van vroeg af uit my doen lysie gewiks met ‘n glimlag van weet deur my pa wat ‘n militaris was behou die goeie van die verlede stap regop en vier sonder vrees klein tyd was dit om te verduur jonges verdier by gebrek daaraan soms was dit erg om […]
Wat ‘n Offer
Wat ‘n Offer Waaraan, sal ons dan die lewe meet het ons enigsins die waarde vergeet ons ervaar, ons sien die lewe in die natuur dit het smaak, dit is soet, dit is nie suur die liefde vra dat jy offer al kos dit jy land in n koffer wat vra offer in die lewe […]
Die Alkoholis
‘n Man strompel by die straat af en gaan sit op die asblikke buitekant ‘n restaurant se deur. Hy ruik die geure van die gebak en brou van die restaurant. Hy is honger maar vandag is hy so dors. “Hier sit ek vandag op die asblikke in die stegie. Hulle noem my die koning, Koning […]
Alles wat jy nog altyd van rugby wou weet, maar te skaam was om te vra 😊
(goud) Rugby is ’n rowwe spel wat gespeel word op groen gras tussen strepe wat ’n veld omlyn – as dit maar al die strepe was. Dit het ’n kantlyn en ’n doellyn om net maar twee te noem; ’n middellyn en kwartlyn – daar kan die baan op roem. En op tien treë, ’n […]
Verbode offers. (LIEFDE)
Verbode offers. (LIEFDE) Sal die mens in die ewig, dan nooit nie leer sekere offers, moet jy, vanuit die siel uit keer dis die offer van omgee, eindelik, maak dit seer dis die offer wat sê!, ek ken jou nie meer dis die hoekom offer wat nie die liefde deel hoekom het jy dan, die […]
druppels reën
my duin verdwyn in grys oor die ronding van die see pak donker blou wolke saam ry op ry wit geverfde huisies salueer met nat grys dakke wanneer vet druppels val dowwe akoestiese bas kondig donderweer aan wat brullend oor die see golwe wit skuim-perde die strand op jaag waar bouers haastig die aftog blaas […]