Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geloof/Godsdienstig"(Bladsy 123)

saffier smarag blou en groen die dag liefde woed sug ‘n robyn se gloed vol krag is my gees ek dra die vlag vreesloos my hart sterk van moed geloof dapper skarlaken lewe bloei woestyn van pyn skroei en vloei koud hartseer en alleen reën en reën sterre trane glinster blink in jou oë diamante […]

my god jou god hulle god moslems, christene, budhas, zens wie se god is nou die regte god dalk is dit hulle sin of dalk is dit joune is dit nie dalk maar ‘n oëverblindery of dalk die groot verdeling om te beheer dalk is jy die god wat jy so na smag en die […]

eelte op my hande verkleur van rooi na wit terwyl mielie lande verkrag lê in die son en Jesebel Judas woorde op my wang kom kus eelte op my hande en moeg opstaan my onderkry terwyl ek deur die kroeg se venster uitkyk en die kerk sy deure 12 uur sluit en nog ‘n bier […]

Ek sien Hom hang geboë hoof in doringtang uitgewerp en moeg Sy vlees en bloed vir elke sondaar stuk vir stuk verpand Die skare staan verslae verpletter verskeurde kleed vir ons verpand tog staan die Jode verhard en strak terwyl die voorhangsel in die tempel aan flarde spat Hoe sien ‘n Nasie oorwinning as hulle […]

Josef Een Wie is ék? Hoekom is ék in die put gegooi? Hoekom moet ék my broers se haat verduur? Hoe kan húl my dood beplan? Verdien ék dan nie baie meer? Is ék deur God verlaat? My Pa en Ma se liefling kind is weggegooi. Het Gód my die drome gee net om deur […]

deur
vir Gedigte

Kanker-vrot-vretende wortels van verwerping pluk stukke vleis uit my siel se seer Vertroue word verpletter en met bloedspatsels gesmyt op die grond neer Geroeste doringdraad lemme en stukke vleis peel uit die wond Waar die allesvretende vraat lag met ‘n bevlekte mond Iewers wapper ‘n flenter-voos selfbeeld soos ‘n plastiek sak aan ‘n doringtak Geloof, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed