Elke dag Lente (Brons)
-Brons- elke nuwe dag is soos ‘n bloeisel gevul met kleurvolle hoop, uniek gevorm met eienskappe, eienskappe wat net aan jou behoort helder groen blaartjies wat uitloop stel jou vordering voor jou groei jou lewe, dis nooit te laat nie gras wat weereens lewe kry stel jou vernuwing voor, jou vernuwing deur […]
Nuwe hoop
Daar is min dinge so vaal soos die Vrystaat se Winters, alles is tydelik net eenvoudig dood en ‘n mens sukkel dat jou binneste nie ook so vervaal en verlep nie. Om alles te kroon kom Augustus se wind en waai al wat dood is rond, en dit wat die wind nie in die huis […]