Wees jy die Reënboog
wees jy die reënboog in iemand se lewe in druppels kleure uitgegiet in liefde breek elke donker wolkie sodat dit verdwyn in die wind plaas die tinteling van sterre in ń ander se oog beheer die tekens van hartseer met ń glimlag in die reënboog prikkel die siel met ń hemelse dans laat jou son […]
Skep Water
met ons oë gerig op die wêreld gaan en gaan skep ń bietjie water daar waar jy in stilte kan aansluit by Jesus se voete en Sy rustigheid sit jou gedagtes agter jou laat die trane vloei by Jesus waar Hy jou kan omvou met Sy liefde groot laat Hy jou bedien en jou vul […]