Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 57)

Potloodskaafsels op my skryfblok ontbind in semi skakerings van grys waar ek die woorde nie vind Bladsye beletter met bloed, sweet en trane skrywe wat nie tap uit ‘n siel se droë krane Inkpot smeersels aloor polse, rou geknaag die taal so treusel dat die geskrif my uitlag © Carla Visser 27.11.2017

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed