
wit hond byt seer
sy tande verberg
glip deur jou vel
priem deur jou lyf
maak jou gou lam
dra jou soos hy wil
verdamp soos gas
gooi jou waterpas
verlore geveg vel
knor hy vir jou
dan luister jy
so-nie is jy weg
reguit hel toe
moet nie stop
reguit sy slaaf
wit hond(blits)
verdra nie onreg
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2017 – Oop projek