Een asem
Diep teug ek
tot lug
aan my longe lek
Dan stadig
asem ek uit
dat dit gebruik
Aansluit
by die groot eenheid
wat die aard-atmosfeer omsluit
‘n Gedagte flits
– deur wie se longe
gaan my asem nou rits
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.