Jongste aktiwiteit:

Tinktinkie

Hoor…
Hoor jy dit?
Die fyn getik tik
van ‘n tinktinkie se pik

Hoor…
Hoor jy nou?
Die liefde roep jou
Roep ‘n hart so flou

Hoor…
Luister gou
na die roepstem
van opregtheid en trou

Tinktinkie fyn
met jou lyfie klein
hoe vind mens liefde
so opreg, skoon en rein?




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed