Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Prosa/Stories"(Bladsy 5)

Artikel (BRONS) Die ontstaan van die limeriek. Ongeveer in 1820 Het Edward Lear die versvorm bekend laat word deur middel van sy verspotte versies. Die historikus Herber Langford Reed het egter beweer dat limerieke oorspronklik religieus van aard was en hulle oorsprong in Frankryk gehad het. Hoewel die oorsprong nie met sekerheid vasgestel kan word […]

“O, blikkies!” In afgryse staar Elsa na die kattebak van haar voertuig, bewend van haar reëndeurdrenkte klere. “Deksels, Elsa! Wat het jy nou aangevang? Eers verloor jy jou selfoon en nou dit.” Sy loer weer ongelowig binne-in die motor. Haar handsak staan mooi, uittartend op die passasiersitplek toegesluit. Verergd stap sy terug agtertoe en haar […]

“Pieter! Sy gaan spring!” Geskok kyk ek hoe sy Johan lospote neervel met een beweging. Dan rondkyk en koers kies reguit bos toe. Johan staan beteuterd op en skud die stof vies van hom af. “Dit sal nou gebeur! Dis mos ‘n Maandagoggend!” skel Johan verergd. Pieter skree iets onhoorbaars en die mans nader die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed