Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 26)

swart en wit skadus strak verskrikte gesigte onder olie plat hare staar wit kring oë na ń donker doek. eens die wonder van eie beeld verdof nou verstote teen skemer winkel mure as te koop. lig in fyn draad flits net een keer sluk beelde deur sluitelgat bliksem skelm opgerol in kleine trommel blik. kleure […]

verpak in ń pakkie ses kant primere kleure gemaak in ń kop lê die blok. gepak om een spilpunt 54 blokkies homogene kleure ideale orde verwesenlik klinies geblok. dink drang versplinter blokkies in pixcel kleure vorm wanorde uit die homogene blok. kinders druk skyns punte oumens hande is verward rue draai weg in ń blok. […]

– saam met die virus-koors verdwyn die mense op strand es apee es patrolleer nou die sand kinders wat dit waag om hul voete op sand te sit word deur ou weeman verklae en genadeloos verpes en vervolg hoe kleinlik kan die weeman tog wees sit en opdroog met hul teeekups wat voor hul opdroog […]

– somer het sy merk hier oor my duin kom maak van nou af die regte egte weskus met sy droë hittegolwe bedags wat soms deurnag diens hou – strakkies luister ek na elke voëlgesang hier net na eerste lig wanneer dag breek en my hart vol is – lees ek tussen lyne vind ek […]

ou tannies sleep moeg voet verby beweegde mens vreet hulpmiddels. grys mans in dasse sonder tasse snel stamp na VIP wagplek. families in kindertas neste struikel na ontlas punte om van alles ontslae te raak. mense slang in bane afgebaken haas na poorte vir wegtrek plekke.

– en die sonstrale verlig my duin paar minute na vyf elke oggend oor leë strande gestroop van mense stap net meeue en strandlopertjies en so begin mense die nuwe jaar toegesluit in hul onwettige dop elkeen smag na eie vrede na ware regverdigheid na die waarheid, punt maar dit word hul ontneem gedwonge gevangenisskap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed