Jongste aktiwiteit:

Gedagte Blok

verpak in ń pakkie
ses kant primere kleure
gemaak in ń kop
lê die blok.

gepak om een spilpunt
54 blokkies homogene kleure
ideale orde verwesenlik
klinies geblok.

dink drang versplinter
blokkies in pixcel kleure
vorm wanorde
uit die homogene blok.

kinders druk skyns punte
oumens hande is verward
rue draai weg
in ń blok.

fanatiese vingers spin
54 in ses mono kleure
herstel die orde
as ń blok.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed