Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 38)

oor my duin waai daar ‘n wind elke jaar hierdie tyd kom hierdie mistral-wind en waai tot teen die been uit die ceres-berge waar die sneeu spierwit lê dit waai skerp en sny seer oor my hart beweeg daar iets skrille koue wat skroei elke jaar in koudste maand kom dit terug soos de ja […]

Ons strewe ego gedrewe na doelwitte uitgespel op groot advertensie borde. Uitkomste word gemeet in werks ure, projekte voltooi jare gestreef, status verwerf en alles verweef in geld. die gewig van eie kennis gesamentlike heil word lig geskat in diè gemeenskap se inkomste staat.

swart strepies op blink goed vertel, hoeveel, en waar in universele rekenaar taal. vreemde tale gepraat deur vele as dun strepies bewegende klank die alomvattende storie bron. digital klein teen rommel hope krabbel mense rotte met geen kommunikasie strukture alleen oorlewing.

Dié rit van die lewe belowe op wiele oor alle paaie via die motor van die jaar. Modelle word in tabelle deur puntenerige manne op belaglike klein verskille noukeurig gepunt. dan oor brandewyn vure word gestry oor voordele sonder enige meriete. Die soeke na aanwysers, drywers van lewens waarde word egter met ongemak verskuif na […]

anders as sy eweknie onder die menslike geslag is die dikkop kiewiet maar rustig hy sit inteendeel meestal baie stil versteek tussen die fynbos struike sy houding is ook fyn en beskaafd hoewel hy soms stug en ook trots daar uitsien is hy baie vriendelik by hom tel die grade van lewe maar min en […]

oor die wêreld trek daar ‘n donker wolk ‘n wolk van leuens leuens wat verdeel die swart bewussyn se goue(swart) kalf waarmee hul beweer dat swart lewens tel oral oor val kerke daarby in en erken skuldig soos beweer buig selfs voor kalf maak weereens soos ‘n Aäron van destyds verontskuldig hulself beweer die volk […]

eeue het verby gegaan oor my duin hang daar mis nie alles is duidelik sigbaar nie vanuit die ooste kom rookwolke stinkende rookwolke vol kieme gesigmasker kan dit nie demp oor die see is daar geweld geweld wat geweld stook geld van onder tafel wat onrus stook tussen rasse wat dae tevore nie eers genoem […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed