More is dalk ‘n sprokie
Môre is dalk ’n sprokie
Deur: Ryno du Plessis
Donker grotte van kommer, dwaal die mens.
Lewe vir net een wens.
Gee die lewe oor; daar is niks wat die hart meer bekoor.
Jouself verloor tussen gister se drake; daar is geen meer bate.
Verlede verby, hede wag vir jou en my.
Môre is dalk ’n sprokie— sou jy klou aan die wens van glorie?
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.