Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Verhoudings"(Bladsy 53)

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary… 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig… Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt waar die redes om lief te […]

Leeg Leeg, leeg is wakker word in hierdie nag ek open my oë, dis jy waarna ek smag veraf die geluid van ‘n tortelduif wat koer in die lig van die maan is ek wat vir jou loer my arms voel leeg, niks wat ek kan weeg my beminde, langs my, is jou plekkie leeg […]

Een Uur Wat is ‘n uur in die lewe van ‘n mens is daar in gevoelens werklik ‘n grens ek kyk diep diep in jou oë, dit is ‘n gawe ek wil my siel deur jou oë begrawe ‘n uur saam met jou is van korte duur dit maak die lewe in ons harte suur […]

Tyd se uurglas en vergete se uitvee, hou hande vas terwyl die pad van vooruitsig oor hulle voete nader kruip. Ontmoeting met ‘n glimlag, troos hierdie man se gemoed. ‘n uitbarsting van klein wees, kettie skiet en damswem, baljaar in die hoeke van sy hart. Die ritme van musiek speel die dromme van bloed se […]

Waar word ons verbeelding begrawe? Waarheen verdwyn ons kindwees? Die skelm van die nag kom sonder waarskuwing en maak sy sakke vol. Nie ‘n traan word verlore terwyl hy slyp op trippe,trappe, tone, en ons moet opstaan met tyd se groot word geslaan teen die wang. Bring daai flits, en kom help my soek, ek […]

In die donkerte van onsekerheid, by die hoeke van verdwaal, staan sy met haar hande op haar knieë. Die trane soen haar seer, en die snik haar musiek, die vuiste van die lewe, hard geslaan op skouers van verdriet. Ek hoor as jy praat nog die meisie van ouds, ek sien nou die kind wat […]

Liefde is my dimpels, my hart is die smile, en humor is die arms wat jou vashou in tyd se stywe greep. Ek verdrink in jou oë, en dans op jou stem. Dit is jou lippe wat ek elke dag wil proe, en jou skoonheid my longe se diepe asem haal. Waar jou fingers my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed