Ek laat weet jou net
Die okkerneute het toe mooi gegroei – so ook die amandels. En wyl ek weer deur gister’s boorde loop breek ek ryp vye in my hande oop. © Carma Shaw 19 April 2017
Net vlugtig . . .
vroegaand was ‘n foto – ‘n volmaan in die avonduur ‘n lofsang aan die sonsak ‘n gloeiend ode aan die vuur die nag was wasem kortstondig, soos ‘n asemteug die nag was soetwyn en skemerlig die nag was woorde – in rym en vloei bedig soms dans onthou se beelde nog ‘n passie, vol verleiding […]
Dankbaarheid
vroeg vanoggend spoel water van diepe dankbaarheid, koel deur my siel en deur my hart oor al die omgee-mense op my pad hulle trek die sluise van hul liefde wawyd oop bring vir my nuwe hoop hulle steek hul hande uit wat ek gryp met dankbaarheid hulle help my om weer hoop te vind huil […]
Kompetisie vir lede bo 50 deur GrysKrag: Engel op jou pad – gou speel skrywers net 1 dag oor!
Ons het vandag van hierdie kompetisie vir skrywers gehoor en deel dit graag met die INK lede. Kompetisie vir lede bo 50 UITNODIGING Skryf oor ‘n ‘ENGEL OP JOU PAD” GrysKrag, in samewerking met ‘n geesdriftige borg, Riaan Greyling, wil ‘n bundel met kort bydraes publiseer oor die onderwerp: Engele op my pad. Alle lesers […]
Vriendin
jy wat my leed versag jou hand wat oor myne gly jou oë wat oor my streel as jy my pyn voel as jy sonder woorde weet wat ek bedoel jy is my asem jy laat my lag jy is helende balsem as ek in my seer verdwaal weet ek jy is daar dat voor […]
WENNERS: – Menseregte en morele wysheid Maart projek
Baie geluk aan die wenners, lede moet asb. ook daarop let dat die reëls van ‘n Haikoe bepaal dat daar nie ’n titel moet wees nie, maar aangesien INK dit vereis om ’n titel te plaas gaan dit oorgesien word. Let ook dat ’n haikoe se lettergrepe 5-7-5 is. By die verhale afdeling wil die […]
Vriendin
jy wat my leed versag jou hand wat oor myne gly jou oë wat oor my streel as jy my pyn voel as jy sonder woorde weet wat ek bedoel jy is my asem jy laat my lag jy is helende balsem as ek in my seer verdwaal weet ek jy is daar dat voor […]
My vriend, Fanie
Daar word tereg gesê dat ’n mens nie jou familie kan kies nie, maar jou vriende is jou eie keuse. Daarom is vriende so kosbaar, veral die wat by jou staan in tye van nood. Ek, Ragel, dink hard en diep. Ek doen vryskut werk vir ‘n plaaslike aanlyn koerant en hierdie week se tema […]
Kosmos vriendskap
Vriendskap kosmos niks, pienk en pers tussen verse… maak kleur nie saak nie.
Nog nuttelose informasie (maar ek wou jou net laat weet het . . . ) 3
Dis nege in die oggend – dit ruik na reën hier in die Kaap. By ENGEN vlieg ‘n hadeda oor die vulstasie se dak en in die Quick Shop staan Huisgenoot en Son langs Engelse koerante op die rak. Die Burger is vanmôre vroeg reeds uitverkoop. Ek drink koffie by die tafel (langs ‘n venster) […]