Jongste aktiwiteit:

Uitweë

slagoffer oë
is gevries in angs
al uitweg is naasteliefde
van ń medemens

aanvaller oë
is gevries in angs
al uitweg is gevangenskap
van ń medemens

medemens oë
is gevries in angs
sy kruis is om te bepaal
wie kry die seerste vandag




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed