deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: in skerwe Najaarsroos 6 Januarie 2024 445 gesien 0 Komentare 0hou van van ‘n roos jou dopgehou vandat jou knoppie aan die lenige stingel begin vorm aanneem het eers die ontvouing van groen blare later die volheid van jou rondheid wat swel tot dit oopbreek en jou helderste kleure uitvou en vertoon met elke doudruppel wat ek waarneem op jou kelkblare smelt my hart in diepe liefde ©Teãrlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende