Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: verganklikheid (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 Aantal woorde: 36 77 Kere gelees 4

toe verganklikheid
my tuiste se tydlose
skermmure binnedring
my ontneem
van my huis se hart

het my onroerende geloof
in genadige goedheid
gewigloos verskuif
tot nét duskant die grens
van die straat waar ek woon




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    1 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek

  2. Tearlach

    4 Oktober 2022

    Dit is pragtig!

  3. Elmarie Nienaber Van Kampen

    9 Oktober 2022

    Baie dankie Tearlach!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 48
Kommentaar telling: 19

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 185 gaste aanlyn

Bydraes – Argief