Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: huis met eenduisend kamers (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 Aantal woorde: 25 62 Kere gelees 4

my hart
word ‘n huis met
eenduisend kamers
wanneer ons minne-skadu’s
lok en speel
teen ‘n ontvanklike muur
en ons omhelsend saamsmelt
in perfekte liefdesharmonie




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 48
Kommentaar telling: 19

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 169 gaste aanlyn

Bydraes – Argief