verlig – Brons
die stille nag in my
kwyn soos mis voor die son
waar liefde en vrede gedy
Kersfees … hemelse bron
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
die stille nag in my
kwyn soos mis voor die son
waar liefde en vrede gedy
Kersfees … hemelse bron
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek