
Verlore Ontwikkeling
die pad deur
lae inkomste huise
styl teen ń bult,
meer krotte in
geplooide grondpad.
water skif
suspisieus
teen die kant
met die reuk van
gisteraand sjebien.
kinders hardloop lag saam
vir vandag se baviaan
wat beplan vir teer
konkreet toilet pype
ń swembad in die koue klimaat.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.