Jongste aktiwiteit:

vertree

in U spore probeer ons stap
die goeie wat ons wil, die doen ons nie
die slegte wat ons wil vermy, ry ons bloots
elkeen dra sy eie gewete en wroeg
maar U het alles reeds vertree

©Teãrlach.



3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed