Verwyte gekryt
Kleur op kleur
Sewe keer
Skitter die son
Pollenys Pollenys
Sal jy vir my wys
Die weg uit hierdie middernag se kruis
Swerf skimme in die wind
vӗr-vӗr
in die nanag se swart verby
‘n Storie wat homself miskyk
in hierdie uur
van ‘n liefdes’vuur
3 Kommentare
-
-

Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie FAK projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Okatopi
Pragtig Palet