Jongste aktiwiteit:

viva – vivA

 

viva afrikaans – lank lewe my taal

etimologies vanuit Latyn, Spaans en Italiaans

so baie woorde, so baie konnotasies;

Viva la Vida – leef die lewe

Viva la Vida – Dood en al sy vriende,  musiek groep

Viva la pepa – laat die goeie tye rol

Viva la Virgin – lank lewe ons Moeder Maria

Viva voce – mondelingse kommunikasie

Viva la Muerte – lank lewe die dood

Vive l’humanité – solidariteit teen terrorisme

Viva La Reine – lank lewe die koningin

Viva Camena (Lewende Muse) :

 

Viva La France

My France, My France

How I weep for you

these tears are not of joy,

for you have let the enemy in,

they brought disaster to your shores.

© Marilyn Williams  (Viva La France)

 

Viva Afrikaans

Daar’s ‘n taal wat ons harte bekoor,
Afrikaans, die mooiste gehoor.
Met sy rykdom in klank,
Viva Afrikaans, met dank
aan digters, skrywers wat toor.

 

© Tearlach.

 Viva : Uitroep om ondersteuning te wys of vir iemand ‘n lang lewe toe te wens.

VivA – Virtuele Instituut vir Afrikaans

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed