Jongste aktiwiteit:

weë

my duin het vanoggend ‘n vrolike deuntjie
dit styg op oor die geluid van die see
dit dartel en kartel oor die strand
‘n melodie van wonderlike klank
oor die seë van die aarde
kom dit aangesweef
word dit een met
hierdie strand
waar ek sit
en luister
na die
stem
van
my
Meester

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed