weerklink
drome wat bewerig assimileer
oor my duine wandelpad
klink op in dromspel
van golwe brekend
oor gepoleerde
rotse
elke klank
weerklink in klanke
wat gedagtes saamvoeg
eindelose patrone van verlede
wat telkens nuwe hoop vereenselwig
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.